Hulle is skaars hoër as ‘n stoof, maar dosyne voornemende jong sjefs het behoorlik die kombuis laat stoom. Dit was tydens die oudisies vir kykNET se nuwe realiteitsreeks, Kokkedoortjie.
Dit volg in die voetspore van die uiters suksesvolle Kokkedoor en Koekedoor. En nou is dit die jongklomp se beurt.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
2 Kommentare
Hoekom is daar nooit klank by hierdie insetsels nie en is dit die moeite werd om dit te plaas as daar geen klank by is nie?