Suid-Afrikaners neem daagliks tot agt maal meer sout in as die voorgestelde daaglikse inname van 5 gram. Navorsing toon dat te veel sout in jou dieet tot hartaanvalle en beroertes kan lei.
Kyk hierdie video om meer vas te stel oor verskuilde soutinname en wenke:
Waarom word sout nie heeltmal verban om hierdie gevare die hoof te bied nie?
Baie belangrike bydrae, maar …
Ai, wat is “soudium”? Daar bestaan nie so ‘n woord in Afrikaans nie. E-nuus bedoel seker “natrium”.
Te min sout is net so gevaarlik soos te veel