Is jy lus vir aartappelslaai maar sien net nie kans om al daardie aartappels af te skil nie?
DaveHax wys jou in sy nuutste YouTube-video hoe om aartappels sommer vinnig en sonder moeite te skil.
Besoek gerus DaveHax se YouTube-kanaal vir nog interessante wenke vir die kombuis of hoe om die jongspan met eenvoudige wetenskap-eksperimente besig te hou.