Sny die filette in 2 cm-blokkies en ryg op 12 sosatiestokkies. Geur met sout.
Plaas die hoendersosaties in ’n marineerbak en gooi die sous oor. Skud goed sodat alle sosaties bedek is. Marineer vir 30 minute of langer.
Braai oor warm kole vir hoogstens 10 minute.
Draai so 3 tot 4 keer en bestryk met die oorblywende marinade.
Bron: Lekker & vinnig: Hoender
Uitgewer: Lapa
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.