As jy op 24 September gaan braai moet jy beslis na Suzelle DIY se jongste video kyk. Sy het spesiaal ʼn video gemaak met die oog op Erfenisdag (Braaidag) en wys jou ʼn kreatiewe manier om boerewors voor te sit.
Lees alle vorige berigte oor Suzelle DIY op Maroela. Sluit by haar YouTube-kanaal aan. Besoek haar Facebook-blad.
Klik hier om haar aanlynwinkel te besoek.
Ai, ek is mal oor haar. Sy is so snaaks, dat ek al haar dinge wil sien.
In die mou laat sy my lag.
Dankie vir jou Suzelle
Erfenisdag en ek lees “How to make boerewors” Dink jy werlik die Engelse nasie stal belang? Siende die dag sou ek dit graag in my taal wou lees.