Van Ouma se plaaskoekies tot smaaklike kerrievis, hierdie disse sal ongetwyfeld vir ‘n kleurvolle Paasfeestafel sorg.
Plaas-Paasbolle
Heerlike Paasbolletjies wat lyk en proe of dit in ʼn regte plaaskombuis gemaak is.
Lamskenkels (bruin of in tamatie)
Jy hoef nie ʼn sjef te wees om dié lamskenkelresep te bemeester nie.
Gevulde paaseiers
Paaseiers met ’n kaaskoekvulsel? Vertel my meer!
Kerrievis
Kerrievis en slaai is die perfekte naweekgereg.
Boeretroos-koekies
Dié koekie smeek om in ʼn warm koppie koffie of tee gedruk te word!