Soorte resepte:

Vyf piekniekresepte om Valentynsdag mee te vier

Foto bloot ter illustrasie. (Foto: Matt Nelson/Unsplash)

Het Valentynsdag jou hierdie jaar ontglip? Gebruik een van hierdie resepte om ʼn smullekker Valentynsete in ʼn japtrap voor te berei.

Jalapeño‑poppers

Die resep is heerlik om in die oond te bak, op die kole te braai of sommer vinnig in jou lugbraaier gaar te maak. Jy kan dit as peuselhappies maak of as ʼn bykos bedien.

Kry die volledige resep hier op Maroela Media.

Biltongpotjie

Watter Suid-Afrikaner sal nou neus optrek vir ʼn smullekker biltonggereg op Valentynsdag?

{FOTO}

Kry die volledige resep hier op Maroela Media.

Spekpasta

Het jy ʼn bietjie meer tyd op hande vanaand? Maak hierdie heerlike spekpasta – jou geliefde gaan beslis in haar noppies met jou wees.

Kry die volledige resep hier op Maroela Media.

Kaasstrooitjies

Kaasstrooitjies is ʼn ou gunsteling, en jy kan die soetrissies met kaassmeer, Bovril of selfs tamatiesous vervang.

Kry die volledige resep hier op Maroela Media.

Sjokoladesmeer-pasteitjies

Sluit jou Valentynsdag op ʼn soet noot af.

Kry die volledige resep hier op Maroela Media.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.