10 soorte kos wat virusse help beveg

Covid-19 is pas as ʼn nasionale krisis bestempel en almal gee ʼn ekstra tree om hulself daarteen te beskerm. Dit is belangrik om in ʼn tyd soos dié goeie higiëne te handhaaf, om weg te bly van groot groepe mense, en om na jou persoonlike welstand om te sien.

Deel van jou persoonlike welstand is om seker te maak jy kry genoeg oefening en dat jy gesond eet, om jouself van binne te beskerm.

Probeer om die volgende bestanddele by jou dieet in te sluit om jou immuunstelsel natuurlik te versterk. Volg ook hierdie maklike wenke om tuis oefeninge te doen om sodoende uit besige gimnasiums te bly.

Dié kos bevat almal antivirale eienskappe wat virusse help beveg.

Brokkoli

Probeer gerus dié resep.

Brokkoli (Foto: Pixabay)

Knoffel

Probeer gerus dié resep.

Knoffel (Foto: Pixabay)

Swart tee

Swart tee (Foto: Pixabay)

Liquorice

Liquorice (Foto: Pixabay)

Gemmer

Probeer gerus dié resep.

Gemmer (Foto: Pixabay)

Kaneel

Probeer gerus dié resep.

Kaneel (Foto: Pixabay)

Jogurt

Probeer gerus dié resep.

Jogurt (Foto: Pixabay)

Steranys

Probeer gerus dié resep.

Steranys (Foto: Pixabay)

Kokosneutolie

Kokosneutolie (Foto: Pixabay)

Kruie: oreganum en tiemie

Probeer gerus dié resep.

Oreganum (Foto: Pixabay)

Wil jy op hoogte bly van alle nuus oor Covid-19 op Maroela Media? Klik hier om in te teken op ʼn daaglikse nuusbrief.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae