ʼn Appel per dag laat die dokter wag

Foto verskaf deur Flexofend

As kind het jy altyd gehoor dat mens vrugte moet eet sodat die spreekwoordelike “dokter” kan wag. Vandag praat ons nie oor appels en pere nie, maar oor die feit dat voorkoming beter is as genesing.

Ons kyk na osteoartritis en hoe jy jouself kan beskerm. Het jy geweet dat osteoartritis deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) as ʼn prioriteitsiekte verklaar is? In Suid-Afrika het een uit vyf mense osteoartritis – dit is ongeveer 12 miljoen Suid-Afrikaners. Die siektetoestand is ongeneeslik en ongelukkig vererger dit oor tyd, maar jy kan jouself nou beskerm met FlexofendTM 3x Gewrigsbeskermer. 

Grafika verskaf deur Flexofend

FlexofendTM 3x Gewrigsbeskermer bied nou ʼn beskerming vir jou probleem. FlexofendTM beskerm jou gewrigte drievoudig:

  1. Kraakbeenbeskerming
  2. Vermindering van styfheid
  3. Vermindering van pyn

FlexofendTM is die enigste gewrigsaanvulling waar die drievoudige aksie met 16 gepubliseerde studies bewys kan word. En die beste nuus is dat jy slegs een kapsule per dag hoef te gebruik. 

Wie kan voordeel trek uit Flexofend?

Mense wat sukkel met gewrigspyn en -styfheid soos pasiënte wat met osteoartritis en/of rumatoïede artritis gediagnoseer is. 

Waar is FlexofendTM beskikbaar?

Stuur ʼn WhatsApp na 061 192 2377 vir meer inligting.

Met FlexofendTM 3x Gewrigsbeskermer kan jy jou langtermyn gewrigsgesondheid verseker!

  • Eiendomsnaam en doseervorm: Flexofend-kapsules. Samestelling: Elke kapsule bevat 500 mg NEM® (eierdop-membraan). Farmakologiese klassifikasie: D34.13 Ander (Komplementêre medikasie: gesondheid-aanvulling) Naam en besigheidsadres van die aansoeker:Azariah Pharmaceuticals (Pty) Ltd. Maatskappyregistrasienommer: 2018/312646/07 Adres: Pretoria, Gauteng : +27 61 192 2377. Verdere inligting en verwysings op versoek beskikbaar.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.