Handwerk: Hekel ’n blokkie

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif)

Met hierdie drie splinternuwe oumablokkie-ontwerpe kan jy ʼn kombers, mus of trui hekel. Hou aan hekel en jy kan jou handewerk aan ʼn liefdadigheid skenk of ʼn behoeftige help.

Die moeilikheidsgraad van die projek is reg vir ʼn gevorderde beginner en die grootte van die blokkies wat jy hier gaan hekel is omtrent 9 x 9 cm.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Mei/Junie 2022-uitgawe verskyn.

Jy kan die projek in jou e-posbus ontvang:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.