Handwerk: Kwilt ’n kruisie

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif)

Tradisioneel is kwiltwerk gewoonlik met die hand gedoen. Ons volg dieselfde metode met die kruistegniek. Neem jou tyd en werk rustig, dit is goed vir jou siel.

Wenk: Jy kan net aanhou met kruisies maak as jy ʼn kwilt vir jou bed wil hê. Beplan dit net volgens die grootte van die bed.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Januarie/Februarie 2022-uitgawe verskyn.

Jy kan die projek in jou e-posbus ontvang deur die volgende vorm in te vul:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.