Dis uiteindelik weer tyd vir Perdekrag!

Covid-19 en die gepaardgaande inperking het Perdekrag se planne bietjie in die wiele gery.

In dié verkorte episode ry Brendon Staniforth met twee elektriese motors – Mini se Cooper SE en Volkswagen se e-Golf.

Kyk alle vorige Perdekrag-episodes hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.