Luister: Kia Carnival beïndruk die Wiele2Wiele-span

(Foto: Verskaf)

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Vandeesweek word Wiele2Wiele aangegryp deur ʼn sewesitplek-gesinsvoertuig met ʼn reusekattebak – die Kia Carnival. Hulle gaan ry ook met Toyota se Land Cruiser 79-dubbelkajuit se 70th Edition-herdenkingsweergawe en die opgeknapte Mahindra XUV300.

Luister na die volledige gesprek boaan dié berig en kyk hier na ʼn lusmaker-video:

Dit is nie ’n bussie nie – maar dit is ‘n sewesitplek-gesinsvoertuig wat jou sal verbaas. Ons herdenk 70-jaar met hierdie legende, ervaar die veiligste een in Afrika en gaan maak ’n draai in Saoedi-Arabië vir ‘n skou. Vir #2Wiele gesels ons met ‘n passievolle vrou wat onvergeetlike avonture aanbied. It's not a SUV or a minibus – but it's a seven-seater family vehicle that will amaze you. We celebrate 70 years with this legend, experience the safest one in Africa and visit Saudi Arabia for a show. For #2Wheels we talk with a passionate woman who offers unforgettable adventures.Kia South Africa #KiaCarnival #Carnival #LiveABigLifeToyota SA #LandCruiser70Series #LandCruiser79 #70thEditionMahindra South Africa #MahindraXUV300 #XUV300SVI Engineering #WDS2022 #WorldDefenseShow2022 KTM Paarl Rika De Bruyn www.dualbikeadventures.co.za #CDBA???????? #KiaSA #ToyotaSA #Wiele2Wiele #MahindraSA #SVIEngineering #RikadeBruyn #DualBikeAdventuresMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio ONS RADIO VRIENDE STEREO SONDER GRENSE Stasie met die Hartklop Elan Global Radio Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, March 22, 2022

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.