Luister: SA se Lategan tweede by Dakar

(Foto: MCH Photo/TOYOTA GAZOO Racing)

Carlos Sainz het die 2022 Dakar-ren se sneltrajek 3 in sy elektriese Audi RS Q e-tron gewen.

Suid-Afrika se Henk Lategan en Brett Cummings was in hulle Suid-Afrikaanse geboude Hilux T1+ bakkie net 38 sekondes agter hom in die tweede plek.

  • Jeanette Kok-Kritzinger van Wiele2Wiele en Stephie Vetter van die Southern Africa Dakar Group hou ons op hoogte van wat in die Dakar-tydren gebeur en hoe dit met ons Suider-Afrikaanse deelnemers gaan.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.