Luister: SA se Lategan wen vyfde skof by Dakar

(Foto: Dakar Rally A.S.O. Charly Lopez)

Die vyfde trajek van die 2022 Dakar-ren het ‘n trotse oomblik vir Suid-Afrika opgelewer.

Die wêreld is aan die gons oor Toyota Gazoo Racing se Henk Lategan en Brett Cummings wat hulle eerste Dakar-sneltrajek gewen het. Hierdie oorwinning het egter nie sonder uitdagings gekom nie – Lategan moes onder andere gedeeltes met ’n oop deur ry.

  • Jeanette Kok-Kritzinger van Wiele2Wiele en Stephie Vetter van die Southern Africa Dakar Group hou ons op hoogte van wat in die Dakar-tydren gebeur en hoe dit met ons Suider-Afrikaanse deelnemers gaan.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Wielspore ·

Puik prestasie deur Henk Lategan en Brett Cummings, terselfde tyd ook vir Toyota SA se motorsport afdeling wat die ontwikkeling van die renmotor gedoen het.
Werklik iets om op trots te wees.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.