Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke.
Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.
In hierdie week se aflewering gesels hulle onder andere met die Dakar-kampioen vir 2019, Nasser Al Attiyah, en oor Mahindra se XUV500W10.