Luister: Wiele2Wiele gesels oor 3 uiteenlopende sportnutse

Die Mitsubishi ASX.

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor drie uiteenlopende sportnutse – die Mitsubishi ASX, Volvo XC60 en oor die nuwe Volkswagen T-Roc. Vir die weeklikse wenk kyk hulle na ‘n 6,7 liter SVI Max 9 gepantserde voertuig en kry hoendervel oor verskillende motorfietsklanke vir 2-wiele.

Hierdie week rol ons wiele met drie uiteenlopende sportnutse en ‘n 6,7 L gepantserde SVI voertuig en dan kry die manne hoendervel oor motorfiets klanke!This week our wheels are rolling with three diverse SUV’s and a 6,7 L armoured SVI vehicle and the men get goosebumps from motorcycle sounds!Luister hier / Listen here: https://maroelamedia.co.za/tegnologie/motors/luister-wiele2wiele-gesels-oor-3-uiteenlopende-sportnutse/Mitsubishi Motors South Africa #MitsubishiASX #ASXVolvo Car South Africa #VolvoXC60 #XC60Volkswagen #VWTRoc #TRoc https://webspecial.vw.co.za/i/live-stream SVI Engineering #Max9 #SVIMax9 https://svi.co.za/max-armoured/???? #MitsubishiSA #VolvoSA #VolkswagenSA #SVIEngineeringMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA Passion FM SA Bok Radio / BokTv #ElanGlobalRadio #PrivateGroup #StereoSonderGrense #PublicGroup #RadioSuidAfrika #PublicGroup

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, June 23, 2020

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.