Luister: Wiele2Wiele gesels oor BMW se nuwe 3-reeks

Die nuwe BMW 3-reeks.

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke.

Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor BMW se nuwe 3-reeks, Hyundai se Atos-buksie en Volkswagen se Amarok Canyon-bakkie. Toby Venter vertel sy Kyalami-stories oor die Kyalami 9-uur-uithouren. Vir 2Wiele gesels ons met twee dames wat SA se naam hoog gehou het by die ‘BMW GS Trophy Female Team Qualifier’ in Spanje.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.