Luister: Wiele2Wiele gesels oor brandstofverbruik

Foto: Brett_Hondow/Pixabay.com

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke.

Hierdie week vertel Wiele2Wiele jou van hul reis saam met Suzuki SA deur die land op die 2 500 km ‘WesBank Fuel Economy Tour’ om vir jou realistiese brandsofverbruik-syfers te gee. Hulle vertel ook meer oor die jou oor die ‘Eleanor’ Mustang GT 500 en Mustang Mach-E, maak jou lus vir lees, skyn die kollig op ʼn klein dinamiet dame, Taye Perry, wat op pad is na Dakar 2020 en herinner jou dat jy nie die ‘Kyalami 9 Hour’ komende naweek kan mis nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.