Luister: Wiele2Wiele gesels oor die Kia Picanto Runner

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor die prettige bekendstelling van die nuwe Kia Picanto Runner. Dan gaan ry Wiele2Wiele met Toyota se opgekikkerde C-HR en gaan grawe in die argiewe saam met Ford SA vir Vrouemaand – Jeanette het in 1999 met ʼn Ford Mustang ‘n landspoedrekord vir vroue opgestel. Hulle gee raad oor batterye en gesels oor Honda se sessilinder CBX 1000-motorfiets.

‘Jane Fonda’ kom kuier en bied aan om ons ‘Runner’ te wees, ons gaan ry met hierdie opgekikkerde nutsmotor wat nog die koppe laat draai en gaan grawe dan in die argiewe saam met Ford SA vir Vrouemaand – Jeanette Kok-Kritzinger het in 1999 ‘n Vroue Landspoed Rekord opgestel in ‘n Ford Mustang. 'Jane Fonda' comes to visit and offers to be our 'Runner', we drive this freshened-up compact cross-over vehicle that is still turning heads and then we go back in the archives with Ford SA for Women's Month – #JeanetteK set a Women's Land Speed Record with a Ford Mustang in 1999.Luister hier / Listen here: https://maroelamedia.co.za/tegnologie/motors/luister-wiele2wiele-gesels-oor-die-kia-picanto-runner/KIA Motors South Africa #KiaPicanto #KiaPicantoRunner #PicantoRunnerToyota SA #ToyotaCHR #CHRFord South Africa #FordMustang #LoveAtFirstSight #WomenWhoMadeFordMustangHistory #GailWise #FirstMustangOwner #HondaCBX1000 #CBX1000???? #KiaSA #DeonJoubertRacing #ToyotaSA #VodacomSportsNite #NicolLouwMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA Passion FM SA Bok Radio / BokTv #ElanGlobalRadio #PrivateGroup #StereoSonderGrense #PublicGroup #RadioSuidAfrika #PublicGroup

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, August 25, 2020

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.