Luister: Wiele2Wiele gesels oor Hyundai se fikse Tucson

Die Hyundai Tucson Sport. (Foto: Verskaf)

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke.

Nicol Louw, voormalige tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.

Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Hyundai se Tuscon Sport, praat met Nicol waar hy in ʼn koeëlvaste voertuig sit, raak lus vir ʼn avontuur saam met die manne van Ironman 4×4 en Paul Williams van Bentley Motorsport onthou sy kinderdae toe hy renne by Kyalami gekyk het en vandag is hy die direkteur vir motorsport.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.