Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke.
In hierdie week se aflewering gesels hulle oor Hyundai se Kona, Suzuki se Dzire en Honda se Quest Adventure-uitdaging.