Luister: Wiele2Wiele oor Toyota Supra GT en nuwe Mazda3

(Foto: Facebook via Mazda Southern Africa)

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke.

Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.

Hierdie week raak Wiele2Wiele behoorlik opgewonde oor die nuwe Toyota Supra GT en ry ook met die nuwe Mazda3.  Vir 2-Wiele gesels hulle met 11-jarige Neil van der Vyver wat Suid-Afrika se naam hoog gehou het in Italië.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.