Luister: ‘Wiele2Wiele’ raak nostalgies saam met renjaers

Die historiese Kyalami 9 Hour word weer vanjaar aangebied. (Foto: Verskaf)

In 1969 het David Piper die Kyalami 9 Hour gewen in ʼn Porsche 917 en 50 jaar later wen Porsche weer die ‘Kyalami 9 Hour’.

Wiele2Wiele raak hierdie week nostalgies saam met van die renjaers en hul eie Kyalami-stories. Ons rits rond met die Renault Kwid, gesels oor die nuwe Lexus RX en Ironman 4 x 4 gee raad oor die moets en moenies van 4 x 4-herwinning.

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Vita ·

Dit was ongelooflik om die klomp motor te sien jaag en dat daar so baie SA manne is wat jaag , hopp hulle kom weer

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.