Luister: Wiele2Wiele rits rond in Volvo XC60

Die nuwe Volvo XC60 (Foto: Volvo)

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke.

Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.

Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Audi se vars nuwe A1, gaan ry met Volvo se XC60 en die Mahindra XUV300, praat oor “thumpers” motorfietse en Chris Beukes van TSU Group Holdings vertel hoe hulle UTCC uitdaging jou bestuursvernuf kan toets.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

WIEBO ·

Hoekom n model toets wat niemand koop nie? Kies eerder n gewone voertuig model wat wat die “gewone” alledaagse mense koop. Dit sal meer insiggewend en waardevol wees.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.