Luister: ‘Wiele2Wiele’ ry met ʼn Opel Mokka

Mike McDuling en Ernest Page het koning gekraai by VW Spirit of Amarok-mediauitdaging. (Foto verskaf)

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Vandeesweek gaan ry Wiele2Wiele met die nuwe Opel Mokka en wen die VW Spirit of Amarok-mediauitdaging in die hande van Wiele2Wiele se Mike McDuling en sy spanmaat, Ernest Page van Performance with Ernest Page. Daar is ook weer GR Cup-aksie tydens die Extreme Festival-wedrenne en hulle vat ʼn motorfietstoer deur ʼn motorhuis.

Ons gaan ry met hierdie nuwe derde-generasie sportnuts vol sjarme, ons Engelsman en sy spanmaat wen dié wolf terwyl ‘n ander weer gaan jaag om ‘n baan en gesels met ‘n man wat dit doen sonder om 4de rat te gebruik. Ons vat ook ‘n motorhuis-toer vir #2wiele.We experience this new third-generation compact SUV full of charm, our Englishman and his teammate wins this wolf while another goes racing around a track and talks to a man who does it without using 4th gear! We are also taking a garage tour for #2wheels.Opel #OpelMokka #ThisIsOpel #OpelMokkaElegance #OpelMokkaGSLineVolkswagen SpiritofAfrica #SpiritofAmarok #MediaChallenge Michael Mc Duling #wiele2wiele Performance with Ernest Page #ErnestPageToyota SA Toyota Gazoo Racing South Africa #GRYaris #GRCup Extreme Festival Ashley Oldfield Cars.SA ???????? #OpelSA #VWSA Bryce Nicolas Barnard Mpumelelo Camera Macothoza #ToyotaGazooRacingSA #NicolLouwMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpitl Kaapstad Radio Cedar Radio Happening Radio Radio Ritme Namib Radio

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, April 26, 2022

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.