Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke.
Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.
In hierdie week se aflewering gesels hulle onder andere oor Mahindra se nuwe XUV 300, die Kia Sedona en vertel jou waarna jy kan uitsien in die nuwe CAR tydskrif.
Hoop die ratkas probleme is al uitgestryk. baie van hulle het nog hul papier nommerplate dan moet die ratkas vervang word. Nie net een nie baie!! Het ondervinding van die Indiese plastiek
Hou van die potgooi, maar te veel gegiggel deur die vroulike aanbieder. Doen afbreek aan ‘n andersins goeie program.