Luister: Wiele2Wiele vat die langpad met Opel-bussie

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Wiele2Wiele vat hierdie week die langpad met Opel se Zafira Life bussie en ry ook met Audi se elektriese e-tron S Sportback. Hulle gee vir jou die jongste nuus van Volvo SA af, gee raad en deel ook motorfietsnuus.

Ons sal enige tyd die langpad vat met kroos en kie in só ‘n bussie – ons speel dan lekker terwyl hierdie een gelaai is en gee ook vir jou Sweedse industrie-nuus. Raad om nie grys hare te kry wanneer jy gaan vir hierdie toetse en ook die nuutste #2wiele nuus. We will hit the road any time with the whole family in this van – we then enjoy playing with this one, whilst it is charged and also give you Swedish industry news. Advice not to get gray hair when you go for these tests and all the latest #2wheels news.Opel #OpelZafiraLife #OpelZafiraLifeAudi South Africa #AudietronSSportback #etronSSportbackVolvo Car South Africa #LatestNews #Electrified #PureElectricRange KTM Paarl #ClintonPienaar#OpelSA #AudiSA #AudiMediaPortal #VolvoSA #Wiele2Wiele #KTMPaarlMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Happening Radio Radio Ritme Namib Radio

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, May 3, 2022

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.