Luister: ‘Wiele2Wiele’ vat pad met Mercedes-Benz, Volvo en Mahindra

(Foto: Die interieur van die splinternuwe Mercedes-Benz GLB)

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Mercedes-Benz se nuwe GLB, ervaar Volvo se elektriese voertuie en spandeer tyd met Mahindra se XUV300 W8.

‘n Klein G, iets elektries met ‘n rugsteunplan en dan ‘n frustrerende funksie. Jou selfoon kan gevaarliker wees as dronkbestuur… dan kyk ons na die nuutste #2wiele nuus. a Small G, something electric with a back-up plan and then a frustrating function. Your cellphone can be more dangerous than drunk driving… then we look at the latest #2wheels news.Mercedes-Benz South Africa #MercedesBenzGLB #LargerInLifeVolvo Car South Africa #Electrified #LifeAtVolvoCars #PureElectricRange #Recharge #XC40P8 #XC40P6 Mahindra South Africa #SafestCarInAfrica #XUV300MasterDrive #MasterDrive #NoCell #DWD #DrivingWhileDistracted KTM Paarl WAVOLT Adventures #FlowerMotorcycleTour ???? #MercedesBenzSA #Wiele2Wiele #VolvoSA #MahindraSA #MasterDriveSA #KTMPaarl #WAVOLTAdventures Tip of the Week video: VidevoMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Happening Radio Radio Ritme Namib Radio

Posted by Wiele2Wiele on Monday, April 18, 2022

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.