Luister: Wiele2Wiele verken die Oos-Kaap met VW se nuwe T6.1 Caravelle

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan verken Wiele2Wiele die Oos-Kaap met Volkswagen se nuwe T6.1 Caravelle, ry rond met Toyota se nuwe ster – die Starlet, gesels oor hibriede voertuie met klein petrolenjins en raak bekommerd oor afleweringsmotorfietse wat ons paaie oorvloei.

Selfs die leeus het geglimlag oor hierdie luukse bussie! Hierdie nuwe ster gaan skyn in die mark, ons vra vrae oor hibriede voertuie en daar is kommer oor al hierdie #2wiele op ons paaie.Even the lions smiled at this luxurious van! This new star is going to shine in the market, we ask questions about hybrid vehicles and worry about these motorcycles on our roads.Luister hier / Listen here: https://maroelamedia.co.za/tegnologie/motors/luister-wiele2wiele-verken-die-oos-kaap-met-vw-se-nuwe-t6-1-caravelle/Volkswagen #VolkswagenCaravelle #CaravelleT61 #VWCaravelle Volkswagen T6.1 Caravelle 2.0 BiTDI 4Motion Highline Kuzuko Lodge #KuzukoLodge #PlaceofGloryToyota SA #ToyotaStarlet #Starlet #MakeSpaceForFun???? Volkswagen Caravelle T6.1: #VolkswagenSA #Wiele2WieleToyota Starlet: #ToyotaSA #Wiele2Wiele BMW i3: #PressBMWGroupMotorcycle video footage: Author/ Supplied by Videvo.net – Free Stock FootageMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA Passion FM SA Bok Radio / BokTv #ElanGlobalRadio #PrivateGroup #StereoSonderGrense #PublicGroup #RadioSuidAfrika #PublicGroup

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, October 6, 2020

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.