Luister: Wiele2Wiele versit berge en die stadsverkeer

Die nuwe Ford Everest. (Foto: Verskaf)

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week versit Wiele2Wiele berge met die Ford Everest, voel weer jonk met Citroen se C3 Aircross en durf die stad se verkeer moeiteloos met die Datsun GO CVT aan.

Wiele2Wiele vertel jou ook hoe jy die SA-span by die BMW GS Trophy in Nieu-Seeland kan help om punte op die telbord te kry en Carri-Anne Jane van Women on Wheels inspireer dames om met ‘n ‘STEM’-graad betrokke te raak by Formule Een-renne.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.