Luister: Wiele2Wiele vier Land Rover Discovery se 30-jaar bestaan

Die nuwe Land Rover Discovery. Foto: Verskaf

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke.

Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.

Hierdie week tydens Wiele2Wiele vier ons Land Rover Discovery se 30-jaar bestaan saam met die Kingsley Holgate Foundation, gesels oor die Ford EcoSport EcoBoost en maak jou slim oor die verskil tussen krag en wringkrag.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

marco polo ·

Ek ry al die afgelope twintig jaar net Discovery’s. As jy eers een gehad het, wil jy nog een he. Lieflike voertuie en seker een van die mees onderskatte 4×4’s. Tweedehands ook uitstekende waarde vir geld na die eerste rondte waardevermindering.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.