Perdekrag: Dis die Prado teen die Defender

Dit is uiteindelik tyd vir nog ‘n episode van Perdekrag. In die derde episode kuier Brendon en Jeanette by Gerotek, wes van Pretoria in die gietende reën.

Die twee sterre van dié episode is Toyota se Land Cruiser Prado en Land Rover se splinternuwe Defender.

In die nuus kyk hulle na ʼn paar skrikwekkende botsingstoetse.

Kom kyk saam:

Indien jy die eerste twee episodes misgeloop het – kyk hulle hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

KarooKnapie ·

Die Defender lyk of hy in ‘n baie “Bad Mood” is…

SjN ·

Defender trek baie na n brulpadda se gesig, seker oor die prys.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.