Perdekrag: Episode 2

Die tweede episode van die nuwe motorprogram Perdekrag is nou beskikbaar.

In dié episode neem Jeanette Kok-Kritzinger van Wiele2Wiele en Maroela se eie motorjoernalis, Brendon Staniforth, BMW se fantastiese M2 CS na Redstar Raceway in die gietende reën vir ‘n paar pylvakrenne teen die puik Suzuki Swift Sport.

Kyk gerus hier na die volle program:

Indien jy die eerste episode misgeloop het – kyk dit hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.