Video: Dis weer tyd vir Perdekrag!

In dié episode van Perdekrag is daar werklik amper ‘n duisend perdekrag!

Ons ry met twee vuurwarm Audi’s – die R8-supermotor en die RS6, ‘n stasiewa met plek vir die hele gesin!

Kyk alle vorige Perdekrag-episodes hier.

 

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.