Video: Is Toyota se nuwe Urban Cruiser ‘n regte ‘Cruiser’?

Die Toyota Urban Cruiser.

Toyota verkoop ongeveer 750 van sy nuwe Urban Cruisers per maand.

Dit is ‘n uitstekende prestasie, aangesien dit ‘n splinternuwe model is. Ek weet egter hoekom … dis werklik ‘n oulike ryding. Ek is seker Toyota sou hulle spiere groter kon bult indien daar nie beperkings was op voorraad as gevolg van die tekort aan halfgeleier-mikroskyfies en streng inperkings in Indië wat beteken het die fabriek was weke lank gesluit nie.

Kyk gerus hier hoekom ek só sê:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

7 Kommentare

jongste oudste gewildste
Danie

Kan mens n kar koop wat in Indie gebou is?

Gato

Wat van so bietjie tedniese inligting ook. Brandstof verbruik, krag en wringkrag lewering en grondvry hoogte?

andre

Die Suzuki Vitara wat basies dieselfe is ,het ook n voorraadtekort.,veral die GL model.Dit maak mens moedeloos.

Wielspore

Indien ek nou in die mark was vir ‘n nuwe voertuig was die Urban Cruiser beslis op my lys. Ek het so ‘n paar weke terug gaan kyk na die model by Toyota en met hulle naverkope diens sal kopers nie ‘n fout maak.
Lekker ry!

Barend

Die Urban Cruiser is ‘n Suzuki Brexa wat Toyota nou uit hulle stal verkoop. Net soos die Starlet wat ook ‘n Baleno is en in Indië gebou word.