Video: Opel se nuwe Corsa op die proef gestel

Skermskoot uit die video.

Maroela Media het onlangs ‘n week lank met Opel se nuwe Corsa rondgerits.

Brendon Staniforth het met die Opel Corsa 1.2T Elegance in Lynnwood, Pretoria gaan rondry en vertel wat jy van dié voertuig kan verwag.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

RS ·

Hoeveel ratte het daardie ratkas?
Hoeveel modelle is beskikbaar?
Pryse?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.