Wiele2Wiele: Als wat jy moet weer oor nuwe vyfdeur-Jimny

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

In hierdie week se episode van Wiele2Wiele vertel hulle jou alles van die nuwe vyfdeur Suzuki Jimny. Mazda Suid-Afrika voorspel opwindende nuus vir die toekoms, get\Worth is op ’n somer aankoop-jollifikasie en die Franschhoek Klassieke Motorfees, sal jou beïndruk.

Die gewilde Suzuki Jimny het gegroei om ’n 5-deur-weergawe in te sluit en hierdie 4×4-buksie, het in Botswana gewys waartoe hy in staat is. Mazda Suid-Afrika voorspel opwindende nuus vir die toekoms, getWorth is op ’n somer aankoop-jolifikasie en die Franschhoek Klassieke Motorfees sal jou beïndruk.The beloved Suzuki Jimny has expanded to include a 5-door variant, showcasing its capabilities in Botswana. Mazda South Africa anticipates exciting future announcements, getWorth is currently on a summer buying spree and you will be impressed with the Franschhoek Classic Car Festival.Suzuki SA #SuzukiJimny #SuzukiJimny5Door #BornForMoreMazda Southern Africa #ExcitingFuturegetWorth #BlackNovember www.getworth.co.za #SummerBuyingSpreeFranschhoek Classic Car Festival #FortyoftheFinest???? #SuzukiSA Dieter Pey#MazdaMedia #getWorthSA #NicolLouwMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik Kosmos Stereo 99.3FM Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie OnsRadio ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Radio Happening Radio Ritme Namib Radio Whale Coast FM Radio EcoHealth Hoedspruit FM

Posted by Wiele2Wiele on Wednesday, November 22, 2023

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.