Wiele2Wiele deel ‘n Porsche 911 ‘Paint your Passion’-droomstorie

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week deel Wiele2Wiele ‘n Porsche 911 ‘Paint your Passion’-droomstorie en gaan ry ook met Volkswagen se nuwe Tiguan en Hyundai se Santa Fe. Hulle gee raad oor hoe jy jou uitlaatpyp kan opdollie en gesels oor ‘n blommeprag-toer vir tweewiele.

Wiele-Blitz van 31 Augustus 2021

‘n Droom verander in ‘n bewegende kunswerk – intree model of die vlagskip, almal is wenners en hierdie sportnuts kan jy nie miskyk nie. A dream turns into a moving work of art – entry model or the flagship, all the models are winners and you can’t overlook this SUV.Luister hier / Listen here: https://maroelamedia.co.za/leefstyl/motors/wiele2wiele-deel-n-porsche-911-paint-your-passion-droomstorie/Porsche South Africa Nelson Makamo #Porsche #PaintYourPassion #NelsonMakamo #Porsche911Volkswagen #VWTiguan #VolkswagenTiguan #NewVWTiguanHyundai South Africa #HyundaiSantaFe #SantaFe #SantaFeForEveryFamilyPowerflow Exhausts Bellville www.powerflowbellville.co.za Tel: 0219307717KTM Paarl WAVOLT Adventures #FlowerTrip #NamaqualandFlowerTrip???? #PorscheSA #VolkswagenSA #HyundaiSA #PowerflowBellvilleMotoGP: www.motogp.com#KTMPaarl #WAVOLTAdventuresMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA ONS RADIO VRIENDE STEREO SONDER GRENSE Stasie met die Hartklop Elan Global Radio Radio Suid Afrika ® Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, August 31, 2021

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.