Wiele2Wiele: Ford stel twee nuwe Rangers bekend

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Ford het twee nuwe Ranger-bakkies bekend gestel – die boskoning Tremor en die luukse Platinum. Die span gaan ry ook met ’n vinnige stasiewa – die Audi RS4 Avant. Hulle gee raad oor watter oktaan-petrol om te kies en ook oor watter ou motorfietse werklik ’n belegging kan wees.

Wiele-Blitz | Ford Ranger Tremor | Ford Ranger Platinum | Audi RS 4 Avant

Daar is twee nuwe Ford Ranger bakkie-modelle wat jy kan kies – die bos-koning Tremor of die luukse Platinum. Daar is nog 'n vinnige stasiewa in die dorp – die Audi RS 4 Avant. Ons gee raad oor watter oktaan-petrol om te kies en ook oor watter ou twee-wiele, werklik ’n belegging kan wees.Ford #RangerPlatinum #rangertremor #LiveTheRangerLife #AFordForEveryoneAudi South Africa #AudiRS4Avant #rs4avantgetWorth www.getworth.co.za #MotorwaardeWenk???????? #FordSouthAfrica #audimediacenter #audisouthafrica#getWorth Tip of the Week & Motorcycle footage: Videvo By: #blackboxguild #stockseller #StockBusters

Posted by Wiele2Wiele on Wednesday, April 10, 2024

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.