Wiele2Wiele: Ford vs. Isuzu in bakkie-oorlog

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor die nuwe Toyota Starlet en daar is ’n bakkie-oorlog tussen die Ford Ranger Stormtrak en die Isuzu D-Max 3.0 Ddi V-Cross 4×4.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Harley Davidson ·

ford het al die ” nice to have s” maar Toyota en Izusu het n betroubare engine so dit bly elke individu se keuse myne is Toyota landcruiser die baas van lorries.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.