Wiele2Wiele gesels oor Audi se RS6 Avant

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor ‘n vinnige stasiewa, Audi se RS6 Avant. Hulle gaan ry ook met Audi se S5 Sportback en vat die langpad met VW se T6.1 Kombi. Toyota se blitsige GR Yaris word op die proef gestel en hulle gesels met die legendariese Sarel van der Merwe oor die Spirit of Amarok.

Wiele-Blitz van 15 Junie 2021

Lank, lank gelede was ‘n stasiewa stadig – nie meer nie! Ons klim dan in ‘n luukse sedan teen die helfde van die prys. Hierdie bussie gil spasie en ons ervaar ook hierdie vinnige buksie. Ons gaan vang dan gees in die bosse saam met ‘n legende en speel raai-raai vir #2wiele.Long, long ago a station wagon used to be slow – not anymore! We then climb into a luxury sedan at half the price. This van screams space and we experience this quick hatch. We then get into the right spirit with a legend and play a guessing game for #2wheels.Audi South Africa #AudiRS6Avant #RS6Avant #RS6 #AudiS5Sportback #S5Sportback #S5VW South Africa #VWKombi #VWTransporter #VWTSeries #TSeriesToyota SA Toyota Gazoo Racing South Africa #GRYaris Giniel De Villiers #FiveDrives Spirit of Africa #SpiritofAmarok #MediaChallenge #sarelvandermerwe???? #AudiMediaCentre #AudiSA #VWSA #ToyotaSA #PlanCProductions #SpiritofAmarok #BryceBarnard Prismatic Innovations #MpumeleloMacu Perdekrag mpumelelomacu.coMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA ONS RADIO VRIENDE STEREO SONDER GRENSE Stasie met die Hartklop Elan Global Radio Radio Suid Afrika ® Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, June 15, 2021

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.