Wiele2Wiele gesels oor Audi se SQ8

Die Audi SQ8.

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Audi se SQ8 met Audi se kragtigste dieselenjin nog en vertel jou hoe die Audi Q2 verander is. Hulle gaan ry ook met Kia se Picanto X-Line wat vir avontuur opgedollie is, gesels oor verkoeling en die manne raak nostalgies oor ou motorfietse.

Ons gaan ry met hulle kragtigste diesel-enjin kar en hoor hoe hulle klein Q verander het. Daar is ‘n ander buksie wat ook vir avontuur opgedollie is. In die winter soek ons hitte maar verkoeling is hier altyd belangrik en die manne raak nostalgies oor ou #2wiele. We drive their most powerful diesel engine car yet and hear how they’ve changed their little Q. Then we look at another little car that now has an adventure focus. In the winter we love warmth but here cooling is always important and the men get nostalgic about old #2wheels.Luister hier / Listen here: https://maroelamedia.co.za/leefstyl/motors/wiele2wiele-gesels-oor-audi-se-sq8/Audi South Africa #AudiSQ8 #SQ8 #AudiQ2 #Q2KIA South Africa #KiaPicanto #KiaPicantoXLine #Picanto #PicantoXLine#HondaCB750 #HondaCB650K1???? #AudiMediaCentre #Wiele2Wiele #AudiSA #NicolLouwTip of the week: Videvo.net – Free Stock FootageMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA ONS RADIO VRIENDE STEREO SONDER GRENSE Stasie met die Hartklop Elan Global Radio Radio Suid Afrika ® Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, June 1, 2021

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.