Wiele2Wiele gesels oor Audi se ‘Urban’ en ‘Black’

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Wiele2Wiele het meer gaan uitvind oor die ‘Urban Edition’ en ‘Black Edition’ wat nou saam met verskillende Audi-modelle beskikbaar is. Hulle gaan ry met die Nissan X-Trail, gesels oor koppelaars en daar is ‘n swart Ducati 749 Dark wat nou in die Louw-motorhuis pronk.

Die ‘Urban Edition’ en ‘Black Edition’ is nou beskikbaar saam met verskillende Audi-modelle. Ons gaan ry met die Nissan X-Trail, gesels oor koppelaars en daar is ‘n swart Ducati 749 Dark wat nou pronk in die Louw-motorhuis. Audi South Africa #UrbanEdition #BlackEdition #AudiSpecialEdition #ProgressYouCanFeel Nissan #NissanXTrail #XTrail #DareToMove getWorth www.getworth.co.za #Ducati749Dark #Ducati ???????? #AudiSouthAfrica #NissanSouthAfrica #getWorthTip of the Week: VidevoDucati 749 Dark: #NicolLouw

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, March 26, 2024

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.