Wiele2Wiele gesels oor BMW, Audi se vuurwaens  

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

In hierdie week se episode van Wiele2Wiele word daar gesels oor BMW se nuwe 5-reeks sedan, wat die BMW i5 M60 xDrive en BMW 520d insluit, en Audi se RS6 Avant Performance! Daar is ook ’n eerste vir Wiele2Wiele – ’n radiodrama oor Miniette en Golfvaas wat vir ’n koffie-afspraak gegaan het. Die span gesels ook oor die ‘Kerk, Karre & Koffie’ mini-motorskou en alles wat daar te siene was.

Wiele-Blitz | BMW 5-series | Audi RS6 Avant Performance

'n Bioniese-week! Van BMW se nuwe 5-reeks sedan wat die BMW i5 M60 xDrive en BMW 520d insluit, na Audi se RS6 Avant Performance! Daar is ook 'n eerste – 'n radiodrama oor Miniette en Golfvaas wat vir 'n koffie-afspraak gegaan het. Ons gesels ook oor die 'Kerk, Karre & Koffie' mini-motorkou en alles wat daar te siene was.BMW South Africa #bmw5series #BMWi5M60 #520d #THEi5 #mperformanceAudi South Africa #audirs6avant #rs6avant #rs6 #rs6avantperformance #ProgressYouCanFeelgetWorth www.getworth.co.za #qualityovereverything???????? #BMWSouthAfrica #audisouthafrica #audimediacentre #getWorth Iseecreative – Video & Design Golf GTi: Videvo Kerk, Karre & Koffie: #nicollouw

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, March 5, 2024

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.