Wiele2Wiele gesels oor die vol-elektriese Porsche Taycan

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Porsche se vol-elektriese Taycan. Daar was veldrenaksie in Upington by die TGRSA 1000-woestynren en hulle vertel jou alles daarvan. Dit is ‘n bakkie-oorlog in die jongste episode van Perdekrag en Nicol Louw gesels in 2Wiele oor die Suzuki GSX-R1100.

Wiele-Blitz van 22 Junie 2021

Klink soos ‘n ruimtetuig maar versnelling slaan jou asem weg! Terwyl jy asem ophou, hou vas vir hierdie veldren-aksie. ‘n Kenner verduidelik, hulle hou weer bakkie-oorlog en die raai-raai #2wiele arriveer. Sounds like a spaceship but acceleration will take your breath away! As you hold your breath, hold on for this cross-country action. An expert explains, they are having a bakkie-war again and the ‘guess what’ #2wheels arrives.Luister W2W hier / Listen here: https://maroelamedia.co.za/leefstyl/motors/wiele2wiele-gesels-oor-die-vol-elektriese-porsche-taycan/Om die 5de episode van #Perdekrag te kyk: https://youtu.be/B2upiVSA3ooPorsche South Africa #PorscheTaycan #Taycan #ElectricToyota SA Toyota Gazoo Racing South Africa #SACCS #TGRSA1000DesertRace #TGRSADesertRaceVolkswagen Spirit of Africa #SpiritofAmarok #MediaChallenge #BohdanDeWetPerdekrag Dapper Media Forum Films #VWSA #FordSouthAfrica #WatSwaaiJy #MaroelaMedia???? Porsche Taycan: Iseecreative – Video & Design #JohanKok TGRSA 1000 Desert Race: #ToyotaSA #PlanCProductions #SACCSSpirit of Amarok: #SpiritofAmarok #BryceBarnard Prismatic Innovations #MpumeleloMacu mpumelelomacu.coPerdekrag: #DapperMedia #ForumFilmsSuzuki GSXR1100: #NicolLMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA ONS RADIO VRIENDE STEREO SONDER GRENSE Stasie met die Hartklop Elan Global Radio Radio Suid Afrika ® Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, June 22, 2021

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.