Wiele2Wiele gesels oor drie nuwe motors

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor drie bekendstellings – Hyundai se nuwe i20, Citroën se opgeknapte C3 en Kia se splinternuwe Sonet.

2 Nuwes en ‘n opgeknapte een – ‘n wêreldwye tekort aan hierdie klein dingetjie, hope pret vir #2Wiele en motorsport-nuus!2 New ones and a face-lifted one – there is a worldwide shortage of this little thing, loads of fun for #2Wheels and some motorsport news!Hyundai South Africa #Hyundaii20 #i20Citroën #CitroenC3 #C3KIA South Africa #KiaSonet #SonetKTM Paarl #DirtDust #FunduroToyota Gazoo Racing South Africa Toyota SA South African Cross Country Series #SugarBelt400???? #HyundaiSA #CitroenSA #KiaSATip of the Week: Videvo.net – Free Stock Footage #Funduro #NickyMarais Sugarbelt 400: #SACCS #SouthAfricanCrossCountrySeriesMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA ONS RADIO VRIENDE STEREO SONDER GRENSE Stasie met die Hartklop Elan Global Radio Radio Suid Afrika ® Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, May 25, 2021

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.