Wiele2Wiele gesels oor Ford se Mustang Mach 1

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week ‘vlieg’ Wiele2Wiele wanneer hulle jou vertel van Ford se Mustang Mach 1. Hulle gaan ry ook met die Ford Ranger XL wat nou opgedollie is en vertel jou van Kia se nuwe Pegas-sedan. Daar is ‘n wenk oor koppelaars en ook al die jongste motorfiets-nuus.

Wiele-Blitz van 6 Julie 2021

Spoed van klank wat jou hoendervel sal gee, ‘n bakkie wat opgedollie is en daar is ‘n nuwe sedan. As jy hierdie een ry, gaan dit ‘n duur speletjie wees en dan hoor ons by ‘n man wat weet, van al die #2wiele nuus in die industrie.Speed of sound that will give you goosebumps, a bakkie with a boosted appeal and a there is a new sedan. If you ride this one, it's going to be expensive and then we hear from a man who knows, about all the #2wheels news in the industry.Luister hier / Listen here: https://maroelamedia.co.za/leefstyl/motors/wiele2wiele-gesels-oor-ford-se-mustang-mach-1/Ford South Africa #FordMustangMach1 #Mustang #FordMustang #MustangMach1 #Mach1 #FordRanger #RangerXLSport #RangerXL #FordRangerXL KIA South Africa #KiaPegas #Pegas #SedanKTM Paarl #ClintonPienaar???? #FordSA #KiaSA #KTMPaarl #KTMMediaTip of the Week: Videvo.net – Free Stock Footage #FordSouthAfricaMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA ONS RADIO VRIENDE STEREO SONDER GRENSE Stasie met die Hartklop Elan Global Radio Radio Suid Afrika ® Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, July 6, 2021

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Belinda ·

My bike is vinniger as die stuk gemors. Mens betaal meer vir die “status simbool as wat die voertuig eintlik bied.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.