Wiele2Wiele gesels oor Nissan se Magnite

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor die nuwe Nissan Magnite, ‘n B-segment-sportnuts. Hulle gaan hoor hoe dit by die “CEO Wheelchair Challenge” gegaan het, gee raad oor wat om te doen as jou motor se vensters opwasem en gesels oor BMW se nuwe 1250-motorfietsreeks.

B-segment sportnutse te kies en te keur – daar is nog ‘n splinternuwe een. Die wiele rol om ‘n verskil te maak, raad oor venters wat opwasem en daar is 3 nuwes in hierdie gewilde #2wiele reeks.Endless B-segment SUV’s to choose from and there is another new one. The wheels are rolling to make a difference, advice on window fogging up and there are 3 new ones in this popular #2wheels range.Nissan #NissanMagnite #Magnite#sbswater #CEO #DelayneGray Little Eden Society #CEOWheelchairChallenge www.littleeden.org.za #BuildForBetter www.buildforbetter.co.zaBMW Motorrad South Africa #BMW1250 #BMW1250RT #BMW1250GS #BMW1250GSAdventure???? #NissanSA #SBSHoldings #BMWMotorradSA Tip of the week: Videvo.net – Free Stock Footage Author: #Videvo & #BeachfrontMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA ONS RADIO VRIENDE STEREO SONDER GRENSE Stasie met die Hartklop Elan Global Radio Radio Suid Afrika ® Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, June 8, 2021

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.