Wiele2Wiele gesels oor nuwe Audi e-tron-reeks

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor vier nuwe bekendstellings – die Renault Clio V, Chery se Tiggo 8 Pro, die Audi e-tron-reeks en die nuwe Mercedes-Benz C-klas. Hulle hou ook ‘n tegniese-vasvra en gee terugvoer oor die eerste GR Cup-toetsdag.

Ons praat Frans met ‘n V en ‘n ander een is die kersie op die koek. Ons trek dan mooi aan vir ‘n glans aand van voortuigang en oor die 10.5 miljoen kopers het al hierdie ster gevolg. Ken jy die antwoorde vir die tegniese-vasvra en ons gee ook vir jou Grrrr terugvoer. We speak French with a V and then another one is the cherry on the cake. We dress-up for a glamorous night of progress and over 10.5 million buyers have already followed this star. Do you know the answers to the technical quiz and we also give you Grrrr feedback.Renault South Africa #AllNewClio #ClioV #RenaultClio #NewRenaultClioChery South Africa #WorthThe W8 #OutOfThisWorld #NewCheryTiggo8Pro #CheryTiggo8Pro #Tiggo8ProAudi South Africa #AudiNightofProgramm #Audietron #etron #FutureIsAnAttitude #electricmobilityMercedes-Benz South Africa #6thEdition #CClass #CClass200 #CClass220d #NewMercedesBenzCClass #MBYourComfortZone #TheNewCClass #OutOfAfricaForTheWorldToyota Gazoo Racing South Africa #GRCup Extreme Festival ???????? #RenaultSA #CherySA #AudiSA #Wiele2Wiele #ToyotaGazooRacingSATip of the Week: VidevoMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM Helderberg RadioHelderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo @Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio ONS RADIO VRIENDE STEREO SONDER GRENSE Stasie met die Hartklop Elan Global Radio Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, March 1, 2022

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Chris ·

Die Audi’s is regtig mooi motors. As ek eendag groot is sal ek miskien vir my een kan koop teen daardie pryse.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.